1. Ek voel hartseer, bedroef en af
Min tot nooit
2. Vroeg oggend voel ek die beste
3. Ek is of voel huilerig
4. Ek slaap moeilik 'n nag deur
5. Ek eet soveel as gewoonlik
6. Ek geniet dit om met ander mense te kuier
7. Ek kom agter dat ek gewig verloor of optel
9. My hart klop dikwels vinniger as gewoonlik
10. Ek raak moeg sonder rede
11. My verstand is so helder soos gewoonlik
12. Ek vind dit maklik om my daaglikse werk te doen
13. Ek is rusteloos en kan nie stil sit nie
14. Ek is vol hoop vir die toekoms
15. Ek raak makliker geirriteerd as gewoonlik
17. Ek voel onmisbaar en nodig
18. My lewe is baie besig
19. Dit sal vir ander beter wees as ek dood is
20. Ek geniet nog die dinge wat ek altyd geniet het