ME Vraelys
1. Ek is baie moeg
Min tot nooit
2. Ek het spierpyne
3. Ek ervaar teerheid van spiere
4. Ek kry hoofpyne
5. Ek het vergrote kliere
6. Ek het 'n gevoel van malaise (voel grieperig)
7. Ek voel uitgeput na 'n aktiwiteit
9. Ek het keelseer
10. Ek sukkel dae lank om te herstel na 'n uitputtende aktiwiteit
11. My simptome wissel van dag tot dag
12. Ek sukkel om vir lang priodes te lees vir lang tye
13. Ek kry hartkloppings
14. Ek sweet meer as gewonelik
15. Ek kry warm en dan weer koud
17. Ek ly deesdae aan blaasdisfunkie
18. Ek ly deesdae aan 'n swak geheue
19. Ek sukkel om te konsentreer
20. Ek voel lomp en voorwerpe val uit my hande uit
21. Ek sukkel om woorde te vind (spraak aantasting)
22. Ek is oorgevoelig vir geluide
23. My oë is deesdae ligsensitief
24. Ek het slaap versteurings (oorslaap of slaapeloos)
25. Ek het buikpyne
26. Ek het 'n geskiedenis van infeksies bv. pitswere, mondsere ens
27. Ek voel duiselig en alles om my draai
28. Ek ervaar suising in my ore